Star Seller: Leandrie Shaw

Star Seller onderwyshulpbronne, geskep deur Leandrie Shaw, bied ook ‘n reeks Natuurwetenskap en Tegnologie hulpmiddels wat opgestel is om kinders meer van die wêreld rondom hulle te leer en bewustheid te kweek. Hierdie KABV-belynde hulpmiddels sluit prettige, praktiese take en werkkaarte in wat graad 4-7 leerders konstruktief besig sal hou, terwyl daar terselfdertyd ook leer […]

Star Seller: Teachers Galore

Star Seller: Teachers Galore – Social Science summaries, assessments and tasks which are perfect to help your Grade 4-7 children revise for tests and exams.

Star Seller: Pouse!

Star Seller: Pouse! wil jou help om tyd op admin te bespaar sodat jy meer tyd saam met jou kinders kan spandeer. Jy sal opsommings, toetse en eksamens vind wat by die skool of by die huis gebruik kan word.

Star Seller: Netwerk Plus

PowerPoints and PDF summaries are perfect for your social sciences lessons. Netwerk Plus’ teaching resources encourage interaction to keep your kids engaged.

Star Seller: Mrs Morgie’s Moments

From tests and tasks to stories and activities, Star Seller: Mrs Morgie’s Moments has teaching resources to help your primary school kids learn English.

Intermediêre fase Kwartaal 4 hulpmiddels

Sluit die jaar met sukses af met hierdie gereed-om-te-gebruik onderrighulpmiddels. Ons het hierdie hulpbronne saamgevat om jou te help om meer tyd saam met jou graad 4- tot 6-studente te spandeer. Ons het ook die Engelse hulpmiddels vir die Intermediêre Fase!

Intermediate phase Term 4 resources

End the year with success with these Intermediate Phase term 4 resources. We’ve bundled these resources to help you spend more time with your students.

Graad 6 Kwartaal 4 hulpmiddels

Ons het hierdie KABV-belynde versameling gebundel om jou en jou student te help om sukses te behaal hierdie kwartaal 4.

Grade 6 Term 4 resources

We’ve bundled together this CAPS-aligned collection of Grade 6 Term 4 resources to help you and your student achieve success.

Graad 5 Kwartaal 4 hulpmiddels

Verbeel jou daar is ‘n plek waar jy verskeie graad 5-onderrighulpmiddels vir kwartaal 4 kan vind. Ons het jou gedek!