Graad 9 Kwartaal 3 Hulpmiddels

Help jou Graad 9’s om sukses te bereik in Kwartaal 3. Hierdie versameling bevat gebruiksgereed KABV-belynde hulpmiddels, insluitend werkboeke, opsommingse, en assesserings. Ons het ook Engelse hulpmiddels hier gedek.
Afrikaans

AFRIKAANS TAALSTRUKTURE- EN KONVENSIES PPT gr.5-9
Description
Hierdie PPT bestaan uit 55 skyfies. Dit is opgestel uit die Via Afrika! Afrikaans EAT vir Gr.7 handboek. Dit kan aangepas word vir enige graad. Dit bevat alle taalstrukture soos uiteengesit vir Graad 7 in hierdie handboek. Vir laer grade kan van die skyfies oorgeslaan/verwyder word. Vir hoër grade kan van die voorbeelde moeiliker gemaak word. Dit kan gebruik word vir gr.5 -9 Afriaans HT of EAT. Selfs vir opvoeders wat Afrikaans as 'n derde taal aanbied. Teaching101
Wiskunde

Graad 7 tot 9 Wiskunde Studiegids
Description
Graad 7-9 Wiskunde studiegids. Opgestel volgens die KABV sillabus.Bestaan uit 90 bladsye waar al die Wiskunde konsepte wat in die Seniorfase behandel word, ten volle verduidelilk word, in maklik verstaanbare taal, met behulp van uitgewerkte voorbeelde waar nodig. Maak wiskunde leer maklik!
Ekonomie en Bestuurswetenskappe

EBW Gr 9 Kwartaal 3 Besigheidsplan Powerpoint
Description
EBW Gr 9 Kwartaal 3 Besigheidsplan Powerpoint

Gr9 EBW Aktiwiteite Kwartaal 3 Alle onderwerpe
Description
Gr9 EBW Aktiwiteite Kwartaal 3 Alle onderwerpe
Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 9 Natuurwetenskappe kwartaal 3 werkboekie
Description
Beste ouer/onderwyser Hierdie oulike leerdervriendelike werkboekie bevat opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste atp. Dit bevat 'n memorandum. Die boekie is in Afrikaans en Engels beskikbaar. Dit word in PDF formaat gestuur.

32 BLADSY OPSOMMINGS GRAAD 9 KWARTAAL 3 Natuurwetenskap Materie en Materiale
Description
* Perodieke tabel (uiteensetting) * Elemente + Uitleg daarvan * Wat word bedoel met formule, chemiese reaksie en gee voorstelling van chemiese reaksies; * Reaksies van metale met suurstof en yster met suurstof * Woordvergelykings, Chemiese vergelykings en die verskil * Vorming en voorkoming van roes (VRAESTEL 1 EN MEMORANDUM) * PH-skaal * Indikators * Basissen en sure (Eienskappe) (VOLLEDIGE VRAESTEL 2 EN MEMORANDUM)

Natuurwetenskap Graad 9 OPSOMMINGS KWARTAAL 3: CAPS KRAGTE
Description
VOORBEREID VIR EKSAMEN!! OPSOMMINGS, OPSOMMINGS, OPSOMMINGS; Natuurwetenskap Graad 9.OPSOMMINGS KWARTAAL 3:CAPS TIPES KRAGTE. 'n Krag is 'n stoot- of 'n trekaksie op 'n voorwerp. Die eenheid waarin ons krag meet is 'n newton (N). Dit is na Sir Isaac Newton, 'n fisikus, vernoem. Sir Isaac Newton word erken as een van die mees invloedryke wetenskaplikes van alle tye. Die eenheid van krag is na hom vernoem uit erkenning vir sy werk. SKOOLTAS SKATKIS
Sosiale Wetenskappe

Geografie Gr 9 Kwartaal 3 Eenh 1: Verwering Opsommings PDF
Description
Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Gr 9 Geografie Kwartaal 3 Eenh 1: Verwering in PDF formaat.

Geskiedenis Gr 9 Kwartaal 3 Opsommings Slideshow
Description
Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Geskiedenis Gr 9 Kwartaal 3 in Slideshow format vir die onderwyser met toegang tot tegnologie in die klaskamer.
Lewensoriëntering

Graad 9 Lewensoriëntering kwartaal 3 werkboekie
Description
Hierdie oulike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite vir kwartaal 3. Die inhoud is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar.
Die werkboekie sluit nie 'n memorandum in nie omdat daar van die leerder vereis word om hul eie ervaringe en opinies te deel.
Indien u 'n ouer is wat die werkboekie aankoop-maak asb seker dat die skool met die aangepaste jaaronderrigplan werk.