Grondslagfase Kwartaal 2 hulpmiddels

Grondslagfase • Teacha

Kleintjies is van natuur nuuskierig. Hulle vra soveel vrae – waarop jy nie altyd die regte antwoorde het nie! Nietemin, dis die tyd om hul nuuskierigheid te koester en hulle aan die fassinerende wêreld van leer bekend te stel.

Hierdie puik versameling Grondslagfase hulpmiddels vir Kwartaal 2 sal verseker dat jou jong leerders se opvoeding op ‘n stewige fondament afskop.

Kies jou graad: