Graad 4 Kwartaal 1 hulpmiddels

Hierdie versameling van Graad 4 Kwartaal 1 hulpmiddels sal jou lesbeplanning moeiteloos maak. Die prettige hulpmiddels dek ‘n verskeidenheid van vakke om te sorg dat jy uitstekende onderrigmateriaal binne handbereik sal hê.
Ons het ook Graad 4 Engelse hulpmiddels beskikbaar vir die eerste kwartaal.
Afrikaans

Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 Powerpoint skyfievertoning en PDF Opsomming (vlg Platinum boek)
Description
Gr.4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 opsomming met pragtige leersame illustrasies. Sluit in: 64 bl Powerpoint skyfievertoning 16 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding Onderwerpe: 1. WOORDESKAT Voorbeeld van Selfstandige Naamwoorde Verkleining Meervoud Reëls Spelling: Los en vas skryf van woorde Klankgrepe en lettergrepe 2. LEESTEKENS 3. IDIOME / GESEGDES 4. BETEKENISLEER Simonieme Antonieme Homonieme 5. WOORDSOORTE Selfstandige Naamwoorde Manlike en Vroulike vorme Woordsomme Afkortings Byvoeglike Naamwoorde Trappe van vergelyking Intensiewe Vorme Werkwoorde Bywoorde 6. SINSLEER Sinsoorte Sinne en Tydsvorme Ontkenning 7. LETTERKUNDE Vluglees en Soeklees Wenke vir Begripstoetse ’n Tydskrifartikel Kenmerke van ’n tydskrifartikel Inligtingsteks Kenmerke van ’n gedig Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik. Platinum handboek as riglyn gebruik.

Graad 4 Afrikaans HT Kwartaal 1 Werkboek en Memo (Taalkonsepte)
Description
• Alfabetiese rangskikking • Sinonieme en Antonieme • Werkwoorde • Tydsvorme • Sinsoorte • Leestekens: Hoofletters, punte, kommas • Vokaalgroep 1,2,3 • Lettergrepe en klankgrepe • Selfstandige naamwoorde • Byvoeglike naamwoorde • Enkelvoudige sinne • Deelteken en kappie • Bywoorde • Ontkenning
Wiskunde

Graad 4 - Termyn 1 Datahantering
Description
Graad 4 Termyn 1 Data hantering Dit is 'n 2 bladsy werkkaart en kan ook gebruik word as 'n hersieningsaktiwiteit. Dit behels die volgende:
- Gebruik data om vrae te beantwoord
- Voltooi 'n telmerktabel
- Gebruik 'n sleutel en voltooi 'n piktogram
- Voltooi 'n staafgrafiek
Sosiale Wetenskappe

Graad 4 Kwartaal 1 Geografie Opsomming 2023
Description
Graad 4 Kwartaal 1 Geografie Opsommings
Volgens die Platinum reeks
– Mense en plekke
– Landmerke en verduidelik die pad
– Mense en hulle behoeftes

Graad 4 Kwartaal 1 Geskiedenis Werkboek
Description
Hierdie werkboek bevat die hele CAPS kurrikulum se werk - dit kan dus gebruik word met die nuwe ATPs asook wanneer die volle CAPS weer gedoen gaan word. Dit bevat opsommings met aktiwiteite. Dit bestaan uit 17 bladsye. Die werkboek is baie visueel en leerders kan maklik leer. The Learning Curve
Natuurwetenskap en Tegnologie

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie - Kwartaal 1
Description
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Natuurwetenskap en Tegnologie vir Kwartaal 1: 1. Lewende Dinge 2. Nie-Lewende Dinge 3. Struktuur van Plante 4. Struktuur van Diere 5. Toestande vir Groei 6. Verskillende Habitatte 7. Diereskuilings - Natuurlik of Mensgemaak 8. Diereskuilings is Strukture 9. Sleutelwoorde Flitskaarte - Kwartaal 1 Opsommings vanuit Platinum Handboek. Ontwerp deur My Skool Goeters.