Graad 5 Kwartaal 1 hulpmiddels

Berei jou kinders voor vir ‘n suksesvolle skooljaar met hierdie versameling van Graad 5 Kwartaal 1 hulpmiddels. Die hulpmiddels dek verskeie vakke en spaar jou die moeite van dit self opstel!
Ons het ook Graad 5 Engelse hulpmiddel versamelings vir die eerste kwartaal.
Afrikaans
Wiskunde

Gr 5 Wiskunde Kwartaal 1 2022
Description
Hierdie Wiskunde oefentoets bevat oefeninge om die leerder se kennis te toets vir die werk wat in die eerste kwartaal van die jaar behandel word. Dit handel oor heelgetalle, getalsinne en optel en aftrek. Hierdie oefentoets kom ook saam met 'n memorandum.

Wiskunde Graad 5 Basislyn Assessering 2022
Description
Wiskunde Graad 5 Basislyn assessering wat gebruik kan word om te bepaal op watter vlak elke leerder in die klas is voordat die nuwe skooljaar afskop en daar dalk 'n leerder is wat nie op standaard is nie. Die assessering sal die onderwyser help om die nodige uitvalle aan te dui sodat die nodige aandag daaraan gegee kan word. Besige Breintjies
Natuurwetenskap en Tegnologie

Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 5 Kwartaal 1 Aktiwiteitsboek
Description
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 5 Kwartaal 1 Aktiwiteitsboek
Memorandum ingesluit
Biodiversiteit, Inter-afhanklikheid, Diersoorte, Raam- en dopstrukture, Voedsel en eetgewoontes, Wat eet diere., Voedselkettings, Lewensiklus, Babas uit eiers uit.
Slegs aktiwiteite
Graad 5 Kwartaal 1 NW & Teg Opsommings
Description
Graad 5 Kwartaal 1 NW & Teg Opsommings Volgens Platinum boeke Alle eenhede gedek onder: - Plante en diere op Aarde - Diereskelette - Skelette as strukture - Voedselketting - Lewenssiklusse Graad 5 Kwartaal 1 NW & Teg Opsommings Volgens Platinum boeke Alle eenhede gedek onder: - Plante en diere op Aarde - Diereskelette - Skelette as strukture - Voedselketting - Lewenssiklusse

NWT: Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 Graad 5. Opsomming en Toets in een/Memo
Description
Oxford: Natuurwetenskappe en Tegnologie. Opsomming en toets in een en is beskikbaar in PDF en Word formaat. Die bladsye kan op die voulyn gevou word om dit vir jou kind maklik te maak om vinnig te leer. Tyd is kosbaar.
Sosiale Wetenskappe

Graad 5 Geografie - Kwartaal 1 (PLATINUM HANDBOEK)
Description
10 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings vir Geografie vir Kwartaal 1 oor die volgende onderwerpe: 1 Wêreldkaart en Kompasrigtings 2 Afrika ons Vasteland 3 n Fisiese Kaart van Afrika 4 Beelde van Afrika Bron: Platinum Sosiale Wetenskappe Handboek; Maskew, Miller & Longman Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021.

SW Graad 5 Geskiedenis Kwartaal 1 Notas en Aktiwiteite
Description
Notas en aktiwiteite gebasseer op Platinum. Gereed om ingeplak te word, maak jou leerders se skrifte netjies! Jagter-versamelaars en herders in Suider Afrika
Lewensvaardighede

Graad 5 Kwartaal 1 Lewensvaarighede Opsomming
Description
Graad 5 Kwartaal 1 Lewensvaarighede Opsomming - Positiewe selfbegrip - Gee en ontvang terugvoering - Hanteer emosies - Verhoudings met maats, ouer mense en vreemdelinge Graad 5 Kwartaal 1 Lewensvaarighede Opsomming - Positiewe selfbegrip - Gee en ontvang terugvoering - Hanteer emosies - Verhoudings met maats, ouer mense en vreemdelinge