Laerskool kwartaal 2 eksamenhulpmiddels
Maak hersienning vir die kwartaal 2-eksamens maklikk met hierdie versameling, wat hulpmiddels vir graad 1–7 bevat. Jy kan ook eksamenhulpmiddels vir jou hoërskoolstudente hier vind.
Graad 1
Gr 1 Lewensvaardigheid Assessering Kwartaal 2
Description
Assesseringstaak volgens CAPS wat alle areas dek: PSW, LO, Uitvoerende kuns en Visuele kuns, asook 'n deurlopende waarnemings afmerklys.
Graad 1 Wiskunde Aktiwiteitsboekie Kwartaal 2
Description
Hierdie is 'n lieflike aktiwiteitsboekie vir Graad 1 kinders om hulle wiskunde te oefen en bevorder.
Graad 2
Graad 2 assesseringstake, kwartaal 2
Description
Graad 2 se assesseringstake is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Dit is opgestel volgense die SBA booklets en die CAPS dokumente. Dit sluit al die vakke se take in - Afrikaans huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid + die memorandums vir elke taak.
Graad 3
Lewensvaardighede Assesseringstaak + Memo Graad 3 Kwartaal 2
Description
Volledige Assesseringstaak
Graad 4
Gr.4 Taalleer, Afrikaans, Kwartaal 2 Opsommings en Aktiwiteite
Description
Gr.4 Taalleer, Afrikaans, Kwartaal 2 Opsommings en Aktiwiteite PDF – dokument, gereed om te druk. Bestaan uit 10 bladsye. Lekker vir hersiening en kan dien as ‘n afbakening vir die Kw.2 formele assessering. Maklik verstaanbaar.
Gr 4 PSW Kwartaal 2 Junie Oefentoets
Description
Gr 4 Persoonlike en Sosiale Welstand Oefentoets het vrae oor die werk behandel in die eerste en tweede kwartaal is in die klas. Verskeidenheid vrae wat handel oor definisie en persoonlike toepassing, tabelle en ook paragraaf gedrewe. Hierdie Oefentoets kom ook saam met ‘n memorandum.
Graad 6
Afrikaans Huistaal Graad 6 Taak 5 (Kontroletoets met begripstoets, visuele teks, opsomming en taal)
Description
Afrikaans Huistaal Taak 5 (Kontroletoets Kwartaal 2) met memorandum bestaande uit Begripstoets, Visuele Teks, Opsomming en Taal in konteks volgens CAPS kwartaal 2 vir graad 6 se voorskrifte. Die vraestel is opgestel met bloukraanvoels as tema. Die taak is in Word-formaat sodat dit aangepas kan word volgens die skool se behoeftes. Dit kan ook opgebreek word in 4 aparte take of kan aangepas word vir ander grade. Memorandum met taksonomie ingesluit.
Graad 7
Graad 7 EBW Kwartaal 2 Hulpbronne
Description
Graad 7 EBW Kwartaal 2 Hulpbronne pakket bestaan uit die volgende: Lesplanne Notas Aktiwiteite Kontrole Toets
Graad 7 - Afrikaans EAT - Junie EKSAMEN (kontrole toets)
Description
Graad 7 Afrikaans eerste addisionele taal Junie eksamen vraestel, of kontrole toets. Hierdie toets is opgestel volgens die ATPs vir 2021 soos uiteengesit deur die departement van onderwyser. Die vraestel tel uit 60 punte en het die volgende afdelings: Afdeling A: Leesbegrip (20 punte) Afdeling B: Visuele teks (10 punte) Afdeling C: Opsomming (10 punte) Afdeling D: Taalstrukture (20 punte) Daar is ook 'n memorandum ingesluit by hierdie vraestel Teaching101