Plakkate vir die laerskoolklaskamer

Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik net die Afrikaanse Hulpmiddels, maar daar is ook baie van dieselfde temas wat in Engels beskikbaar is. Onthou dat jy dit self sal moet druk.

Muurkaart: leestekens & skrywersoog
Description
Muurkaarte wat verduidelik waar watter leestekens gebruik word. Hierdie stel sluit ook in Skrywersoog vir wanneer maats hulle eie sinne moet maak.

Muurkaarte: Verskillende tipes grond
Description
Stel van 6 muurkaarte: Leemgrond, kleigrond, sandgrond 1 Werkkaart

Muurkaarte: Alles oor tyd
Description
Hierdie pakket bestaan uit 12 muurkaarte oor tyd met 2 werkkaarte.



Seisoen muurkaarte: Lente
Description
Muurkaarte om die seisoen lente visueel te maak Stel bestaan uit 6 muurkaarte

Volgorde van bewerking Plakkaat
Description
Plakkaat waarop die volgorde van bewerking is. Afrikaans 9 Temas om van te kies

2D Vorms A4 Muurkaarte
Description
Daar is 8 vorms: 1. Ster 2. Maan 3. Sirkel 4. Ovaal 5. Reghoek 6. Vierkant 7. Hart 8. Driehoek