Graad 8 Kwartaal 1 hulpmiddels

Gr 8 Afr • Teacha

Geruik hierdie versameling om jou graad 8-leerders by hul hoërskoolloopbaan te verwelkom.  Dis gevul met interaktiewe hulpmiddels wat sal help om jou leerders geïnteresseerd en aandagtig te hou!

3134 Gr 8 Geskiedenis Kwartaal 1 en 2 Opsommings bundel pak pdf en powerpoint • Teacha

Gr. 8 Geskiedenis Opsommings - Kwartaal 1 en 2 Bundel - Powerpoint & PDF

Description

Spaar 25% met hierdie Kwartaal 1 en 2 Geskiedenis Gr.8 Bundel pak. Hierdie is 'n veelsydige produk vir tuisstudie, eksamenvoorbereiding, of vir aanbieding in 'n klaskamer. Die skyfievertonings is interessant, kleurvol met pragtige illustrasies en volg die kurrikulum. Al die inhoud is deeglik nagevors, en in 'n logiese formaat aangebied. Gr. 8 Geskiedenis Opsommings Kwartaal 1 en 2 - PPT en PDF (4 dokumente) Kwartaal 1 (59 bl. Powerpoint + 11 bl. PDF) Eenheid 1: Veranderinge in Brittanje tydens die Industriële Rewolusie Eenheid 2: Suidelike Afrika teen 1860 Eenheid 3: Ontginning van diamante in Kimberley vanaf 1867 Kwartaal 2: (64 bl. Powerpoint + 12 bl. PDF) Eenheid 1: Brittanje, diamant-ontginning en toenemende arbeidsbeheer en grondekspansionisme Eenheid 2: Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886 Eenheid 3: Die Minerale Rewolusie as ’n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis Let wel: Hierdie opsomming mag verskil van verskillende skole se afbakening. Voeg inhoud by of verwyder. Lisensie: 1 lisensie vir 1 onderwyser se klaskamer of 1 huishouding. Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. 'n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.