Graad 9 Kwartaal 1 hulpmiddels

Ons het hierdie versameling van Graad 9 Kwartaal 1 hulpmiddels gebundel sodat jy ‘n reeks onderrigmateriaal gereed kan hê. Die hulpmiddels sal verseker dat jou leerders deur jou lesse geïnteresseerd bly.
As jy Engelse hulpmiddels nodig het, het ons dit ook gedek! Vind hulle hier.
Afrikaans

Graad 9 - Kwartaal 1 Beplanning
Description
Beplanning vir Kwartaal 1 uit ASG (Afrikaans Sonder Grense). Beplanning bestaan uit taal & letterkunde. Beplanning was self eers getoets om te sien of leerders deur die werk kan kom. Leerders kon deur al die werk kom en daar was nog ekstra tyd oor om hersiening te doen.

STOMPI PPT les - Afrikaans
Description
Hierdie powerpoint bestaan uit 10 powerpoint skyfies en behandel die gebruik van STOMPI ten volle. Hierdie les kan gebruiik word vir Huistaal, eerste addisionele taal sowel as tweede addisionele taal leerders. Die les is geskik vir leerders van gr.5 - gr.9
Wiskunde

Graad 9 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 1
Description
Omvattende kwartaal 1 aktiwiteitsboek met memorandum vir Graad 9 leerlinge om hulle wiskunde te oefen en te verbeter. Elke onderwerp bestaan uit meer as 1 oefening, sodoende verseker dit genoegsame oefening en voorbeeldvrae in elke onderwerp. Summaries SA

2022 – KWARTAAL 1 – GRAAD 9 – WISKUNDE – KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN. iSoftWe
Ekonomiese en Bestuurswetenskaap

Tegnologie
Natuurwetenskappe

2022 – KWARTAAL 1 – GRAAD 9 – NATUURWETENSKAPPE – KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN. iSoftWe
Sosiale wetenskappe

Graad 9 GEOGRAFIE - Kwartaal 1 Opsommings
Description
Graad 9 Geografie Kwartaal 1 Opsommings A4 PDF Aflaaibare Opsommings vanuit Via Afrika Handboek. Onderwerpe wat opgesom is: 1. Kontoerlyne 2. 1:10 000 Ortofotokaarte 3. 1:50 000 Topografiese Kaarte 4. Inligting vanaf Kaarte en Foto's 22 Bladsye Opsommings. Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2022.

Geografie gr 9 Kwartaal 1 Opsomming Slideshow
Description
Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Gr 9 Geografie Kwartaal 1 in slideshow format vir die onderwyser met toegang tot tegnologie in die klaskamer.