VOO kwartaal 3 hulpmiddels

As onderwyser wil jy net die beste vir jou kinders hê, maar om oorwerk te word, kan tot uitbranding lei. Daarom moet jy slimmer werk, nie harder nie. Ons het hierdie briljante versameling saamgestel, met ‘n reeks vakke vir jou graad 10-, 11- en 12-studente, sodat hulle al die oefening kry wat hulle nodig het vir kwartaal 3 en jy ‘n welverdiende blaaskans kry! Jy kan ook Engelse hulpmiddels hier vind
Afrikaans

Stylfigure, Beeldspraak en Poësie terme
Description
26x Afrikaans Poster in A4 Size. Poster can be printed in any size. Suitable for any Grade (4-12) Great Quality Miss Daisy

Taalstrukture Graad 10 - 12
Description
Alles van taalstrukture vir Afrikaans Huistaal wat 'n Graad 10-12 leerder nodig het.
Wiskunde

Graad 10 Oneindige Sukses Wiskunde Handleiding3
Description
Hierdie is 'n Wiskundige handleiding. Dit is dus 'n kompakte samevatting van die kernbeginsels volgens die graad 10 Wiskunde kurrikulum (KABV). Dit bestaan uit verduidelikende gegradieerde voorbeelde. 'n Metgesel vir enige wiskunde handboek. Jocelyn Jacobs

Graad 11 Oneindige Sukses Wiskunde Handleiding
Description
Hierdie is 'n Wiskundige handleiding. Dit is dus 'n kompakte samevatting van die kernbeginsels volgens die graad 11 Wiskunde kurrikulum (KABV) asook 'n addendum waar modules van gevorderde wiskunde voorkom. Dit bestaan uit verduidelikende gegradeerde voorbeelde. 'n Metgesel vir enige wiskunde handboek.

Graad 12 Oneindige Sukses Wiskunde Handleiding
Description
Hierdie is ’n Wiskundige handleiding. Dit is dus ’n kompakte samevatting van die kernbeginsels volgens die graad 12 Wiskunde curriculum (KABV) asook ’n addendum waar modules van gevorderde wiskunde voorkom. Dit bestaan uit verduidelikende gegradeerde voorbeelde. 'n Metgesel vir enige wiskunde handboek.
Besigheidstudies
Rekenaarwetenskap

Graad 10 RTT Altenatiewe assesering K3
Description
Hierdie graad 10 assessering kan as alternatief (gevallestudie) gebruik word of 'n toets. Dit handel oor kwartaal 3 se inhoud. Stelseltegnologie, internet en netwerk tegnologie. Die assesering en memo is in Word formaat sodat dit aangepas kan word indien u wou en die analysis grid vir kognetiewe denke is ook aangeheg. Dit is gemodereer deur 'n vakadviseur.