R49.45

Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING.

 

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

 

STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE:

1. KONSTRUKSIE VAN MEETKUNDIGE FIGURE

2. MEETKUNDE VAN 2D VORMS

3. TRANSFORMASIEMEETKUNDE

 

SLUIT IN:

 

·         ‘n Volledige nasienriglyn.

 

·         Opsomming van kognitiewe vlakke.

 

 

KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.

Resource Reviews

Store reviews: ( 38 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.