Resource Description

‘n Nando’s Advertensie wat sé : Jou ma se hoender.

Die leerders praat oor die gebruik van woorde, en hoe die adverteerders speel met woorde (veral ‘kaapse Afrikaanse uitdrukkings soos ‘Jou ma se…’).

Daar is ook die gebruik van kleure van die advertensie wat ook ‘n rol speel in interpretasie. (Bv rooi trek aandag ens.)

 

Saamgestel : DWest B.A Hons / H.D.E (Educator / Educational Writer and Artist [Eng. Afr. French. L.O +Creative Arts]   SACE registered.

Resource Reviews

Total Seller ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R25.00

These sheets may be copied and distributed within a school environment or for parental use. It may not be used for resale.