Afrikaans EAT aktiwiteitsboekie, graad 1, kwartaal 1, 2025
R69.00
Resource Description
Die graad 1, kwartaal 1 Afrikaans EAT aktiwiteitsboekie is opgestel volgens die 2023/24 ATP’s en Caps-dokumente. Die aktiwiteitsboekie bevat ‘n klank- en skryf aktiwiteit vir elke week van die kwartaal. Jy sal ook vyf kort begripstoetse vind wat leerders kan voltooi. Die boekie bevat 20-25 aktiwiteite.