R89.95

Resource Description

GEKLEURDE FLITSKAARTE &  INKLEURBOEKIE:

Dit is al die letters van die alfabet. Dit is los van mekaar en kan gebruik word vir verskeie aktiwiteite.
Pret klankeprogram met enkelklankkaarte:
– Help om lees- en spelprobleme te voorkom.
– Pret aktiwiteite met musiek.
– Ouditiewe geheue.
– Ouditiewe diskriminasie.
– Visuele geheue.
– Visuele diskriminasie.
– Konsentrasie.
– Ritme en beweging.
– Redenering.
– Ondersteunend tot spraakterapie en vele meer.

  • This BILINGUAL Phonics Program is also available in English: FUN LETTERS with music

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.