Afrikaans (FAL) – Bywoorde van tyd, plek en wyse
Resource Description
Hierdie “prenentation” in pdf-formaat verduidelik wat ‘n bywoord is en onderskei tussen die verskillende bywoorde, naamlik:
- Bywoord van tyd
- Bywoord van plek
- Bywoord van wyse
Dit gee ook voorbeelde van hoe die bogenoemde bywoorde in sinne gebruik word, tesame met ‘n lys van bywoorde vir elke kategorie.
Aan die einde van die aanbieding is daar twee voorbeelde waarmee die leerders kan oefen om die onderwerp onder die knieg te kry.
R26.45
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.