Afrikaans graad 3 of 4 (leesbegrip met vrae) y klanke
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n leesbegrip met ‘n paar vragies, dit is goeie oefening, daar is ‘n hele reeks van dit, elkeen handel oor sy eie klanke. Hierdie een handel oor y klanke. daar is ook ‘n vertaling van die storie en ‘n audio waar ek dit lees. Dit help jou ook om vraagwoorde te leer ken, want dit is ook daar vertaal. Hierdie reeks is baie goeie oefening om beter dit word in begrip en om woordeskat te ontwikkel. Sterkte.