Afrikaans graad 6 of 7 Oefen toets/ eksamen EAT
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Dit is ‘n graad 6 of 7 Afrikaanse toets of eksamen. Opgestel deur ‘n gekwalifiseerde onderwyseres. Dit toets bevat al die onderwerpe naamlik begrip, opsomming, visueel en verskeie taal konsepte. Dit is baie goeie oefening voor ‘n toets of eksamen vir mamma of juffrou.