R34.50

Resource Description

Hierdie vraestel is opgestel deur ‘n gekwalifiseerde Afrikaanse onderwyser met baie ondervinding. Die toets kan vir graad 6 of 7 gebruik word en deur mamma of juffrou. Dit is uitstekende voorbereiding voor die eksamen en bevat al die nodige afdelings naamlik Begrip, visueel, opsomming en verskeie taal konsepte. Dit het ook ‘n memo aangeheg.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.