Afrikaans graad 6 of 7 Oefen toets/ eksamen EAT
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die vraestel is opgestel deur ‘n gekwalifiseerde Afrikaanse onderwyseres met baie jare se ondervinding. Dit is baie goeie oefening vir juffrou of mamma voor ‘n eksamen of toets. Gepas vir graad 6 of 7. Die vraestel bestaan uit al die nodige komponente naamlik begrip, visuele teks, opsomming en verskeie konsepte van taal.