Resource Description

Afrikaans HT graad 6 vraestel en memorandum. Die vraestel bestaan uit 4 vrae:
Vraag 1: Begripstoets (Literere / nie-literere teks) – 20 punte
Vraag 2: Begripstoets (Visuele teks) – 10 punte
Vraag 3: Opsomming – 5 punte
Vraag 4: Taalstruktuur en -konvensies – 15 punte Anita Vogel Store

Resource Reviews

Kwartaal 2

SAL u asseblief die memo weer deurgaan - daar is baie foute. die antwoorde en vrae stem nie ooreen. As mens vraestelle so duur verkoop, moet dit tog sekerlik presies reg wees of hoe?

Annemare - September 16, 2022

R92.00