R46.00

Resource Description

Graad 8, Afrikaans Huistaal, Grondlynassessering, toets, antwoordblad en memo.
Die toetsie bestaan uit 12 bladsye met leesstukke veelkeusige vrae. 50 Punte
Dit toets begripslees, visuele teks, taal in konteks, letterkunde en stelwerk.
Die toetsie word gedoen om vas te stel of die werk wat in die vorige graad gedoen is genoegsaam is om aan die vereistes
van die volgende graad te voldoen.
Die taak voldoen aan die vereistes van die KABV (CAPS).

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.