R131.10

Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 8 Vraestel 2 Junie-eksamen 2025
Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings te wete: Lees en Begrip (20), Visuele Teks (10), Opsomming (10) en Taal in Konteks (20) Totaal: 60
Ek’t onlangs ‘n kursus (aangebied deur die SAOU) voltooi in die opstelling van hierdie vraestel en die vraestel is presies volgens die vereistes van die KABV (CAPS).
Volledige nasienriglyne is ingesluit asook die vereiste denkvlakke van die hele vraestel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.