R17.25

Resource Description

Hierdie hulpmiddel bestaan uit notas met verduidelikings en twee aktiwiteite wat handel oor byvoeglike naamwoorde. Aangeheg is ook ‘n memo om die onderwyser en ouer te lei. Die aktiwiteite kan leerders interaktief besig hou.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.