Afrikaans taal aktiwiteit Lydende en Bedrywende vorm
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie hulpmiddel bestaan uit notas met verduidelikings en voorbeelde, paskaarte en drie aktiwiteite. Dit sluit ook ‘n Memo in met die korekte antwoorde. Die paskaarte kan individueel uitgeknip word en ‘n interaktiewe speletjie kan met die leerders gespeel word.