Resource Description

Hierdie hulpmiddel bestaan uit notas met verduidelikings en voorbeelde en vyf aktiwiteite oor die ontkennende vorm (ontkenning). Vier verskillende reëls word bespreek en verduidelik en daar is ‘n aktiwiteit vir elk, asook ‘n gemengde aktiwiteit wat alle reëls insluit. Daar is ook ‘n memo ingesluit met die korekte antwoorde. Die onderwyser kan self besluit of al vier reëls gebruik gaan word of nie. Dus vir verskillende grade en ouderdom bruikbaar.

R25.30

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.