Aktiwiteitsboekies vir alle vakke, graad 3, kwartaal 2, 2025
R230.00
Resource Description
Die graad 3 aktiwiteitsboekies vir kwartaal 2 sluit alle vakke se boekies in – Afrikaans huistaal, English FAL, wiskunde en lewensvaardigheid. Die boekies is opgestel volgens die Caps dokuemnte en die ATP’s. Die boekies bevat 20-30 aktiwiteite per vak.