Begripstoetsboek vir Graad 7 2025 Deel 1
R103.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n lekker boekie om te gebruik vir Graad 7 leerders. Dit motiveer lees met begrip en lê die inligting vas deur die vrae wat leerders moet beantwoord. Die boekie bevat 8 begripstoetse vir graad sewe wat insluit die storie + die vrae volgens Bloom se Taksonomie.