Resource Description

Afrikaanse blokkiesraaisel vir Graad 4 leerders om Vervoer deur die eeue in te oefen vir Sosiale Wetenskappe. Leidrade bevat ook verdere inligting om leerders se kennis te verbreed oor die onderwerp. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R34.50