Bou die 2D Vorms
R34.50
Resource Description
Leer jou 2D-vorms! Raak kreatief en geniet dit met hierdie pretigge “knip en plak” aktiwiteite. Daag jouself uit om elke 2D-vorm te bou deur ander vorms binne-in te plak. Trek dan die vorm se naam na.
- 26-bladsy aflaaibare PDF
- 4 x Knip en plak aktiwiteite