Resource Description

Shhhh… maak toe jou kleine ogies,

Ek hoor klaasvakie se voetjies,

Sy rugsakkie skitter van al die sand,

Dis die geheim wat ogies laat brand.

As hy dit strooi,

Kom hy jou na droomland nooi….

 

 

Geagte meneer die voorsitter….

Klaasvakie…. droomland, soos die digter MC de Villiers Botha dit in die gedig uitbeeld.. is die lekkerste lekker waarheen ons gedagtes ons kan vat. Soms droom ons wanneer ons slaap, soms nie… Soms dagdroom ons in die klas, maar net tot Juffrou jou uitvang…    [lag so effens]

Maar wat is droom nou eintlik?

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R345.00