Resource Description

“Dit is nie wie die oorlog wen nie;

maar die een wat nie sy lewe verloor nie.”

Dawie Roodt; Ontbytsake – 26 Februarie 2022

Geagte Dames en Here, is u bewus van die stand van sake tussen Rusland en die Oekraïne? Die verweerde witvlag is deur Rusland gebom en nou hang daar……. wat eens ‘n spierwit-skoon-gehyste witvlag was…. net flardes.

Resource Reviews

( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R345.00