Resource Description

Ongeveer 161 enkelwoorde
•136 Sinne
•13 Kort stories met 7-10 sinne elk
 
Vir leesoefening in klas of by die huis.
 
Bl 4 Ortografiese Kartering (baie belangrik!) HOE om dit te doen.
Bl 6 Verskil tussen sigwoorde en hoë frekwensie woorde
Bl 7 Hoe die brein leer lees
Bl 8 Bronne
Bl 9 Facebook groep
Bl 10 Fonemiese Bewustheid
Bl11-48 Woorde, sinne en stories met spesifieke klanke

Resource Reviews

No ratings have been submitted for this resource yet.

R36.80