Die b-klank (Hulp met klankverwarring) – Hulpmiddels & Bonus video’s
R63.25
Resource Description
Hierdie b-klank hulpmiddels volgens die gratis opvoedkundige afrikaanse video’s stel die b-klank bekend aan kinders deur ‘n bitter oulike storie, asook baie ander drukbare hulpmiddels
Die storie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie hulpmiddels deurgewerk het en die video’s gekyk het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.