FREE

Resource Description

'n Oulike diereplakkaat vir kinders om die name van sommige diere te leer. Watter een is hul gunsteling?
Dit is 'n hoë-resolusie prent en kan in verskillende groottes gedruk word.
Kan as klaskamerversiering gebruik word, in die huis of enige ander plek wat jy goeddink.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

Super cute!

Thank you for the free resource.

Vosser - April 25, 2024