R11.50

Resource Description

Hierdie hulpbron bevat sigwoorde met drie-letter woorde vir jou leerders om te lees. Dit sluit in woorde met a, e, i en o. Print, lamineer en laat jou leerders dit lees. Hulle kan ook die prentjies van elke woord inkleur.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.