Drukskrif Skrif Oefeninge – met Rympies
R24.72
Resource Description
33 Afrikaanse skrifblaaie om na te trek. Dit sluit ‘n oorspronklike rympie per Afrikaanse enkelklank (sluit c, q, x, z uit), oudio opnames (vir die rympies) en mini-skriflesse in.
Gebruik skerp kleurpotlode vir die patrone en gewone grys potlode vir die letters en woorde. Volg die kolletjies en pyltjies om die skryfrigting (lettervorming) te bemeester.