Resource Description

Hierdie hulpbron bestaan uit 5 plakkate, naamlik:
1. Eienaarsbelang
2. Bates
3. Laste
4. Inkomste
5. Uitgawes

Hierdie plakkate dui aan wat elk van die bogenoemde terme is en bevat voorbeelde (beide in teks en visueel) van die rekeninge wat in die verskeie katogorieë behoort. Hierdie plakkate, tesame met die “BULIE”-plakkaat (wat ook in my winkel is) is ‘n wenner om in die klaskamer te vertoon sodat U altyd daarna kan verwys wanneer U in die klas verduidelik of werk merk. As die leerders weet wanneer ‘n rekening eienaarsbelang, ‘n bate, laste, inkomste of uitgawes is, en hul BULIE ken, sal hul altyd T-rekenige korrek gebruik.

Resource Reviews

No ratings have been submitted for this resource yet.

R23.00