Emosies Plakkate vir klaskamer dekor
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Ons Emosies Plakkaatstel is ontwerp om leerders te help om verskillende emosies te herken. Hierdie is ‘n stel van 13 pragtig ontwerpte plakkate, nie net om jou klaskamer te versier nie, maar om ‘n positiewe en ondersteunende leeromgewing te skep. Hierdie stel plakkate bevat ‘n reeks emosies van gelukkig tot hartseer en alles tussenin