Flitskaarte & Muurkaarte {Vorms} met prentjies
Resource Description
In hierdie stel is 7 verskillende vorm flitskaarte (A6) & muurkaarte (A4) – sirkel, vierkant, reghoek, driehoek, ovaal, diamant, vyfhoek.
Druk dit uit op karton, lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.
Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)
R25.30
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.