Formele Assessering Graad 11 Kwartaal 1
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is die formele take vir kwartaal 1. Luisterbegrip met memorandum, Lang Transaksionele Skryfstuk, leerders moet kies tussen ‘n vriendskaplike brief, dialoog, huldeblyk en toespraak. Rubriek is ingesluit. Daar is ook lesplanne vir luisterbegrip en die lang transaksionele teks.