R28.75

Resource Description

GESKIEDENIS GRAAD 6 OPSOMMINGS

KWARTAAL 2

DIE OPSOMMINGS IS AAN DIE HAND VAN DIE PLATINUMREEKS OPGESTEL

DIE OPSOMMINGS SLUIT DIE VOLGENDE ONDERWERPE IN

Redes vir Europese ontdekkingsreise

Die Europese Renaissance in die 15de en 16de eeu: ‘n keerpunt in Europese geskiedenis

Die plek van vroue in die Renaissance-gemeenskap

Eenheid 2 Gevallestudies: Die bydraes van Leonardo da Vinci en Galileo Galilei

Eenheid 3 Nuwe idees en kennis

Die Era van Europese Ontdekkingsreise

Uitvindsels: buskruit, magnetiese kompas, karveel

Redes vir ontdekkingsreise

Die verspreiding van die Christelike geloof

Om die see oor te steek en die Ooste te vind

Eenheid 4 Handel en wins

Europese handelsroetes na die Ooste via Suider-Afrika

Die reis van Bartholomeus Dias

Dias en sy bemanning kom die Khoikhoi in Mosselbaai teë, 1488

Die reis van Vasco da Gama

Eenheid 5 Die Nederlandse Oos-indiese Kompanjie (VOC)

Wat was die VOC?

Die lewe van ‘n matroos op ‘n VOC-skip

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.