R11.50

All rights reserved by the author. A single purchase of this product entitles the buyer the right to reproduce this product for a single classroom use only. Duplication of this product for multiple classrooms, an entire school or commercial purposes is strictly forbidden without permission from the author.

Resource Description

4 x A4

Knip stroke uit, lamineer en knip weer uit. Maak so om en by 15 stelle vir matwerk of genoeg vir die hele klas. Leerders kan met ‘n witbord merker op die getallelyne skryf en dit maklik weer afvee. ‘n Afskrif van die getallelyne kan ook in hul Wisk Flip File gesit word.

Cut strips, laminate and cut again. Make about 15 sets for group work or enough for the whole class. Learners can write on the number lines with a whiteboard marker and easily wipe it again. A copy of the number lines can also be placed in their Math Flip File.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Ontdek Klein Pikkewyn se opvoedkundige leermateriaal! Perfek vir Grondslagfase klaskamers. Ons maak die leer van Wiskunde konsepte pret en maklik. Met kleurryke visuele voorstellings en duidelike verduidelikings, help hierdie apparaat leerders om nuwe konsepte beter te verstaan en vas te lê.

Hierdie produk is beskikbaar in: rooi | geel | blou | groen | pers | pienk | oranje | mint | wit.

Gebruik Klein Pikkewyn se klasapparaat en help jou leerders om sukses te behaal in Wiskunde!

Ons glo in deursigtigheid! Die produk wat jy in die prentjie sien, is presies wat jy sal kry wanneer jy dit aankoop.

Resource Reviews

Store reviews: ( 14 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.