FREE

Resource Description

Oulike voorbereide lees aktiwiteit. Hierdie download sluit Gr 4 – 7 Taak 1 aktiwiteite in.

Dit het elk ‘n oulike voorbereide leesstuk met ‘n rubriek. Daar is 4 PDF’s in totaal. Jy kan weer maklik die leesstukke aanpas vir begripstoetse en ander aktiwiteite.

Ontwerp met liefde deur Juffrou Monique op ons wonderlike Creative Team by Aanlyn met Juffrou Brits. Gaan volg ons gerus op Facebook.

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.