Gr 7 Teg Mini- Pat Projek Kwrtl 3 2023
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
. Dit is ‘n Gr 7 Teg Mini Pat Projek vir Kwartaal 3 2023 Dit tel 70 punte. ‘n Nasienriglyn en kognitiewe Vlak Opsomming is ingesluit. Dit is KABV georienteerd. Meeteenhede moet aangedui word, waar van toepassing. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders aangedui. Skryf netjies en leesbaar. Die lengte van die projek word aan die onderwyser se goeddunke oorgelaat.