Graad 1 Afrikaans EAT Kwartaal 3 Werkboek (2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- j-klank
- i-klank
- m-klank
- u-klank
- d-klank
- y-klank
- x-klank
- c-klank
- f-klank
- t-klank
- Lees
- Lettergrepe
- Rymwoorde
- Identifiseer beginklanke
- Meervoude
- Skryf
- Skryf – Lysies
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
58 Bladsye