Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- dubbelklanke -aa-
- dubbelklanke -ee-
- dubbelklanke -oo-
- dubbelklanke -uu-
- Storiekaarte
- Skryfraam
- Woordfamilies
- Groepeer woordfamilies
- Konsonant samevoegings
- Leestekens
- Kopieer en skryf sinne korrek oor
- Skommel sinne reg
- Selfstandige naamwoorde
- Persoonlike voornaamwoorde
- Skryf – Dankie-sê kaartjie
- Skryf – Lysies
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie is ‘n opgedateerde weergwe van kwartaal 3 2024.
59 Bladsye