Graad 1 Lewensvaardighede Kwartaal 3 Werkboek (#2025)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die KABV (CAPS) en die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
My gemeenskap – Plekke in my gemeenskap
My gemeenskap – Mense in my gemeenskap
Troeteldiere – Watter diere kan ons as troeteldiere aanhou
Troeteldiere – My verantwoordelikhede teenoor my troeteldiere
Maniere en verantwoordelikhede – Hoe lyk goeie maniere
Maniere en verantwoordelikhede – Wat is my regte en verantwoordelikhede
Plante en sade – Waarom is plante belangrik
Plante en sade – Waaruit bestaan plante
Plante en sade – Ooreenkomste en verskille in plante
Plante en sade – Sade en waar dit vandaan kom
Kos – Waar verskillende kossoorte vandaan kom
Kos – Gesonde en ongesonde kos
Kos – Gesonde eetgewoontes
Kos – Berging van kos
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is ‘n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 3 werkboek.
38 Bladsye