Graad 10, Afrikaans Huistaal, Grondlynassessering
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Afrikaans Huistaal, Grondlynassesseringstoets, antwoordblad en memo.
Die toets bestaan uit 11 bladsye met leesstukke en veelkeusige vrae. Die werk van die vorige graad word
deeglik geevalueer om vas te stel of die leerder voldoen aan die vereistes van die nuwe graad en om vas
te stel waaraan aandag gegee moet word.
Die toets bevat ‘n begripstoets, taal in konteks, letterkunde, opsomming en skryfwerk.
Die taak is opgestel volgens die vereistes van die KABV (CAPS).