Graad 10 Afrikaans Huistaal Taak 3 Onvoorbereide Toespraak
R32.20
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Taak 3 behels ‘n Onvoorbereide Toepsraak.
Die taak tel 15 punte en vorm ook deel van die eksamenpunt van Kwartaal 1.
Hierdie taak vereis dat leerders ‘n onderwerp ontvang en dan vyf minute kry om die toespraak
voor te berei.
In hierdie taak is duidelike aanwysings aan die leerders en die onderwyser oor die aanpak van die taak.
Ingesluit in die taak is voorbeelde van onderwerpe wat die onderwyser vir die leerders kan gee om ‘n toespraak
voor te berei.
‘n Rubriek is ingesluit vir die toeken van punte.