R47.92

Resource Description

Graad 10 Wiskunde Junie Vraestel 2:
Totaal:  85.

Inhoud:

  • Koördinaat meetkunde
  • Trigonometrie
  • Eienskappe van driehoeke (gelykbenige driehoek, reghoekige driehoek)
  • Parallelogramme en ruite
  • Eienskappe van diagonale in parallelogramme en vlieërs
  • Berekeninge wat koördinate, lengtes en hoeke insluit
  • Gebruik van meetkundige eienskappe en stellings om probleme op te los

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 119 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.